Lewerike
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lewerike (Alaudidae) is 'n familie van voëls in die orde van sangvoëls (Passeriformes).
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Lewerike | |
---|---|
Alauda arvensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Passeri |
Familie: | Alaudidae Vigors, 1825 |
Genera | |
Sien teks. |
Sluit
Hulle is grondbewoners wat insekte en sade eet. Die familie bestaan uit sowat 70 spesies, waarvan 24 in Suider-Afrika aangetref word.