Levi Stubbs
From Wikipedia, the free encyclopedia
Levi Stubbs (6 Junie 1936 – 17 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Little Shop of Horrors (1986) en in die televisiereekse The Fall Guy (1981), Captain N: The Game Master (1989), en Queer as Folk (2000).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Levi Stubbs | |
Geboortenaam | Levi Stubbles |
---|---|
Geboorte | (1936-06-06)6 Junie 1936 |
Sterfte | 17 Oktober 2008 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1954–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit