Letterkundige vervalsing
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Letterkundige vervalsing is enige geskrif soos 'n letterkundige werk of manuskrip wat óf opsetlik en valslik aan 'n historiese of denkbeeldige skrywer toegeskryf word óf voorgehou word as memoires of 'n ander niefiktiewe werk terwyl dit in werklikheid onwaar is of fiktiewe inhoud bevat.