Lesley Ann Warren
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lesley Ann Warren (gebore 16 Augustus 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Clue (1985) en in die televisiereekse Girlfriends' Guide to Divorce (2014) en Blunt Talk (2015).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lesley Ann Warren | |
Geboorte | 16 Augustus 1946 (1946-08-16) (77 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1962–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit