Leopoldsburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leopoldsburg (Limburgs: Léopolsbörch of 't Kamp, Frans: Bourg-Léopold) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 22 km².
Kitsfeite LeopoldsburgLéopolsbörch / 't Kamp Bourg-Léopold, Land ...
Leopoldsburg Léopolsbörch / 't Kamp Bourg-Léopold | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Onze-Lieve-Vrouw Tenhemelopnemingskerk | |
Ligging van Leopoldsburg in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°07′00″N 5°16′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Erwin Van Pée (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,49 km2 (8,68 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 15 070 |
• Digtheid | 670/km2 (1 700/vk. myl) |
Poskode | 3970, 3971 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.leopoldsburg.be |
Sluit
In die munisipaliteit lê die Leopoldsburg-kaserne en word die Brabantse dialek gepraat.