Laura Dern
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Laura Dern (gebore 10 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Velvet (1986), Wild at Heart (1990), Jurassic Park (1993), en Wild (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Laura Dern | |
Geboortenaam | Laura Elizabeth Dern |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1967 (1967-02-10) (57 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit