Lata Mangeshkar
Indiese sangeres (1929-2022) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lata Mangeshkar (Marathi: लता मंगेशकर luister (hulp·inligting) bynaam Nagtegaal van Indië; gebore op 28 September 1929 in Indore, Brits-Indië; sterf 6 Februarie 2022 in Mumbai) was 'n bekende Indiese sangeres. Sy kan op die klankbane van talle bollywoodfilms gehoor word, hoofsaaklik in Hindi en Marathi. Sy is een van die weiniges wat 'n Bharat Ratna ontvang het. Sy is ook die sangeres wat die meeste snitte opgeneem het (in die jare tagtig het sy reeds 5 500 liedjies op haar kerfstok gehad).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Lata Mangeshkar | |
---|---|
Lata Mangeshkar in 2010 | |
Gebore | लता मंगेशकर 28 September 1929 (1929-09-28) (94 jaar oud) |
Sterf | 06 February 2022 |
Nasionaliteit | Indië |
Beroep | Afspeelsanger |
Ouer(s) | Deenanath Mangeshkar (vader) Shevanti Mangeshkar (moeder) |
Handtekening | |
Sluit