Lark Voorhies
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lark Voorhies (gebore 25 Maart 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How High (2001) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Good Morning, Miss Bliss (1987), en Saved by the Bell (1989).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lark Voorhies | |
Geboortenaam | Lark Holloway |
---|---|
Geboorte | 25 Maart 1974 (1974-03-25) (50 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit