Lainie Kazan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lainie Kazan (gebore 15 Mei 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Big Fat Greek Wedding (2002), Gigli (2003), You Don't Mess with the Zohan (2008), en My Big Fat Greek Wedding 2 (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lainie Kazan | |
Geboorte | 15 Mei 1940 (1940-05-15) (83 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit