Lagos–Mombasa-Grootpad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lagos-Mombasa-Grootpad (ook bekend as die Mombasa–Lagos-Grootpad) is die Trans-Afrikaanse snelweg 8 en die hoofroete tussen Wes- en Oos-Afrika. Dit het 'n lengte van 6 259 km en lê aangrensend tot die Dakar-Lagos-Grootpad waarmee dit (wanneer voltooi) die langste oos-wes kruising van die kontinent sal vorm, vir 'n totale afstand van 10 269 km.