La Bouille
From Wikipedia, the free encyclopedia
La Bouille is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 800 inwoners (2014).
Kitsfeite Land, Gewes ...
La Bouille | |
---|---|
Koördinate: 49°21′07″N 0°55′57″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Normandië |
Département | Seine-Maritime |
Arrondissement | Rouen |
Kanton | Elbeuf |
Regering | |
• Burgemeester | Joël Temperton |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,16 km2 (0,83 vk. myl) |
Hoogte | 1−58 m (−189 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 764 |
• Digtheid | 602/km2 (1 560/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 76530 |
Skakelkodes | 76131 |
Webwerf | labouille.fr |
Sluit
Die dorp is op die linkeroewer van die Seinerivier. Dit word deur die La Londe-bos begrens.