Kraanvoël (sterrebeeld)
sterrebeeld / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kraanvoël (Latyn: Grus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is aanvanklik beskou as deel van die Suidelike Vis, maar in omstreeks 1597 het Petrus Plancius ’n aparte sterrebeeld geskep en dit die Kraanvoël genoem.
- Vir ’n artikel oor die voël, sien Kraanvoël.
Kitsfeite
Kraanvoël | ||||
Latynse naam | Grus | |||
Genitief | Gruis | |||
Afkorting | Gru | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h | |||
Deklinasie | -47º | |||
Grootte | 366 vk. grade (45ste) | |||
Kwadrant | SQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 7 | |||
Helderste ster | Alpha Gruis (Alnair) | |||
Naaste ster | Gliese 832 | |||
Sterre helderder as 3 m | 3 | |||
Sterre met planete | 1 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 28 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Suidelike Vis, Mikroskoop, Indiër, Toekan, Feniks, Beeldhouer | ||||
|
Sluit