Kortessem
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kortessem (Limburgs: Kotsoeve) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 34 km².
Kitsfeite Kortessem Kotsoeve, Land ...
Kortessem Kotsoeve | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Pieterskerk | |
Ligging van Kortessem in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°52′00″N 5°23′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Hugo Philtjens (Open VLD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 33,90 km2 (13,09 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 322 |
• Digtheid | 245/km2 (630/vk. myl) |
Poskode | 3720-3724 |
Skakelkodes | 011, 012 |
Webwerf | www.kortessem.be |
Sluit