Kontemporêre Afrika-kuns
Kuns wat deur Afrikane of hul nasate in die post-koloniale era gemaak is / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kontemporêre Afrika-kuns beskryf die verskillende temas en kunsvorms van die kontinent van Afrika. Dit verwys hoofsaaklik na 'n aantal van style en nasionale produksies in Afrika. Talle kunstenaars en organisasies het vir die term verskeie betekenisse en definisies gegee.