Kokosjnik
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Kokosjnik (Russies: коко́шник, IFA: /kɐˈkoʂnʲɪk/) is ’n tradisionele Russiese kopbedekking wat in die 16de tot 19de eeu deur vroue gedra is.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |