Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van Amerika (Engels: United States Minor Outlying Islands) is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie.[1] Die Klein Afgeleë Eilande is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en maak deel uit van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika.
| |||||
Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel) (Latyn: Uit baie, een) In God We Trust (sedert 1956) | |||||
Ligging van die Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van Amerika | |||||
Kaart van die Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van Amerika | |||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Hoofstad | Washington, D.C. | ||||
Grootste stad | Geen | ||||
President | Joe Biden (D) | ||||
Oppervlakte - Totaal | 34,2 vk km | ||||
Bevolking - Totaal (2010) - Bevolkingsdigtheid | 300 8,77/vk km | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) USD | ||||
Tydsone | UTC: −12 tot −4 | ||||
Volkslied | The Star-Spangled Banner |