Kioto-prefektuur
prefektuur in Japan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kioto-prefektuur (京都府, Kyoto-fu?) is een van die 47 prefekture van Japan. Kioto is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied. Dit is in die Kansai-streek van Honsjoe geleë.