Kinrooi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kinrooi (Limburgs: Kinder) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat in die noorde en die ooste grens aan die Nederlandse provinsie Limburg. In die ooste lê Kinrooi aan die grensrivier Maas. Die munisipale gebied het sowat 12 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 55 km².
Kitsfeite Kinrooi Kinder, Land ...
Kinrooi Kinder | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Martinuskerk | |
Ligging van Kinrooi in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°09′00″N 5°44′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Hubert Brouns (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 54,76 km2 (21,14 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 279 |
• Digtheid | 224/km2 (580/vk. myl) |
Poskode | 3640 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.kinrooi.be |
Sluit