Qonce
From Wikipedia, the free encyclopedia
Qonce of King William’s Town is 'n een van die vyf grootste dorpe in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap. Dit lê naby die hawestad Oos-Londen en grens aan die provinsiale hoofstad Bhisho, en vorm saam met dié twee stede en Mdantsane die munisipaliteit Buffalo City, na aanleiding van die Buffelsrivier. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Qonce / King William’s Town | |
---|---|
Straattoneel in Qonce | |
Koördinate: 32°53′S 27°24′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Stigting | 1835 |
Oppervlak | |
• Totaal | 65,52 km2 (25,30 vk. myl) |
Hoogte | 398 m (1 306 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 34 019 |
• Digtheid | 519/km2 (1 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.6% |
• Indiërs/Asiërs | 2.5% |
• Bruin mense | 25.6% |
• Swart mense | 65.3% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 54.5% |
• Afrikaans | 27.3% |
• Engels | 13.7% |
• Ander | 4.4% |
Poskode (strate) | 5601 |
Poskode (posbusse) | 5600 |
Skakelkode | 043 |
Sluit