Kersiefees
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaarlikse Kersiefees word tydens die derde week van November op die Oos-Vrystaatse dorp Ficksburg gehou. Hierdie fees is die oudste oesfees in Suid-Afrika, en vier in 2017 sy 50ste herdenking. Die Kersiefees is sinoniem met die dorp Ficksburg, wat al die Kersiehoofstad van Suid-Afrika genoem is.