Kenan Thompson
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kenan Thompson (gebore 10 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Good Burger (1997) en Snakes on a Plane (2006), en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975) en Kenan & Kel (1996).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Kenan Thompson | |
Geboorte | 10 Mei 1978 (1978-05-10) (46 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit