Kelly Rowland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kelly Rowland (gebore 11 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Freddy vs. Jason (2003), Hitch (2005), Think Like a Man (2012), en About Time (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kelly Rowland | |
Geboortenaam | Kelendria Trene Rowland |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1981 (1981-02-11) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit