Katoenplukker
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die meganiese katoenplukker is 'n masjien wat katoen outomaties kan oes, op 'n manier wat oestyd verminder en vir maksimum doeltreffendheid sorg.
GESHIEDENIS
Katoen is oorspronklik met die hand geoes. In baie samelewings, soos Amerika, is gratis slawe-arbeid aangewend om katoen te pluk, met die verhoging van die plantasie-eienaar se winsmarges. Meganiese katoenpluk het prakties geword in 1944, toe International Harvester die eerste dosyn van hul suksesvolle kommersiële katoenplukkers vervaardig het.