Katie Boland
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Katie Boland (gebore 14 Februarie 1988) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Master (2012) en in die televisiereekse The Zack Files (2000) en Long Story, Short (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Katie Boland | |
Geboortenaam | Katherine Lenora Boland |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1988 (1988-02-14) (36 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit