Kathleen Beller
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kathleen Beller (gebore 19 Februarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Movie Movie (1978), en The Sword and the Sorcerer (1982), en in die televisiereeks Dynasty (1981).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Kathleen Beller | |
Geboorte | 19 Februarie 1956 (1956-02-19) (68 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1965–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit