Kate Capshaw
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kate Capshaw (gebore 3 November 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Indiana Jones and the Temple of Doom (1984), Dreamscape (1984), SpaceCamp (1986), en Black Rain (1989).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kate Capshaw | |
Geboortenaam | Kathleen Sue Nail |
---|---|
Geboorte | 3 November 1953 (1953-11-03) (70 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 7, insluitende Jessica Capshaw en Sasha Spielberg |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit