Karme-groepFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die Karme-groep is ’n groep onreëlmatige mane van Jupiter waarvan die wentelbane ooreenstem met dié van die maan Karme en wat waarskynlik dieselfde oorsprong het. Die diagram vergelyk die wentelbaan-eienskappe en relatiewe grootte van die mane van die Karme-groep. Die horisontale as illustreer hul gemiddelde afstand van Jupiter af, die vertikale as hul wentelbaan-inklinasie en die sirkels hul relatiewe grootte.
Die Karme-groep is ’n groep onreëlmatige mane van Jupiter waarvan die wentelbane ooreenstem met dié van die maan Karme en wat waarskynlik dieselfde oorsprong het. Die diagram vergelyk die wentelbaan-eienskappe en relatiewe grootte van die mane van die Karme-groep. Die horisontale as illustreer hul gemiddelde afstand van Jupiter af, die vertikale as hul wentelbaan-inklinasie en die sirkels hul relatiewe grootte.