Kardiologie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kardiologie is dié mediese wetenskap wat betrekking het op die hart en sy funksionering. 'n Spesialis op die gebied van kardiologie word 'n kardioloog genoem.
Sien kardiologie in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Meer inligting Subklas van, Onderdeel van ...
Subklas van | geneeskunde, cardiovascular medicine and haematology |
---|---|
Onderdeel van | interne medisyne |
Bestudeer | hart |
Geskiedenis van die onderwerp | Q3974112 |
Beoefen deur | cardiologist |
Sluit