Kaapse kurper
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaapse kurper (Sandelia capensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die riviere van die Wes-Kaap en Oos-Kaap; vanaf die Koegarivier tot by die Kaapse Vlakte. In Engels staan die vis bekend as die Cape kurper.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kaapse kurper | |
---|---|
'n Kaapse kurper uit 'n boloop van die Breederivier, Wes-Kaap, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. capensis |
Binomiale naam | |
Sandelia capensis (Cuvier, 1829) | |
Sluit