Kaap Spartel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kaap Spartel ((ar) رأس سبارطيل; (fr) Cap Spartel) is 'n gebergte in Marokko rondom 300 m bo seevlak by die ingang na die Straat van Gibraltar, 12 km Wes van Tangier. Onder die kaap is die Grotte van Hercules.
Meer inligting Land, Geleë in administratiewe eenheid ...
Land | Marokko |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Tangier-Tetouan |
Geleë in of aan waterliggaam | Atlantiese Oseaan |
Geografiese ligging | 35°48′2″N 5°54′22″W |
Sluit