KNVB
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die KNVB (Nederlands: Koninklijke Nederlandse Voetbalbond, [ˌkoːnɪŋkləkə ˌneːdərlɑntsə ˈvudbɑlbɔnt]; Koninklike Nederlandse Voetbalbond) is die Nederlandse sokkerbond. Die KNVB is op 8 Desember 1889 gestig en organiseer die hoofsokkerligas in Nederland, insluitende die Eredivisie, Eerste divisie en amateursokker, maar ook die Nederlandse nasionale sokkerspan.
Kitsfeite Koninklike Nederlandse Voetbalbond, Nederlandse naam ...
Koninklike Nederlandse Voetbalbond | |
---|---|
'n Bus met die KNVB se kenteken daarop | |
Nederlandse naam | Koninklijke Nederlandse Voetbalbond |
Afkorting | KNVB |
Land | Nederland |
Sportsoorte | Sokker |
Gestig op | 8 Desember 1889 |
Lid van | FIFA |
Aangesluit in | 1904 |
Vastelandse beheerliggaam | UEFA |
President | Just Spee |
Setel | Zeist, Nederland |
Amptelike taal | Nederlands |
Amptelike webwerf | knvb.nl |
Sluit