Jumièges
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jumièges is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 1800 inwoners (2014).
Kitsfeite Land, Gewes ...
Jumièges | |
---|---|
Saint-Pierre abdy van Jumièges | |
Koördinate: 49°26′04″N 0°49′17″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Normandië |
Département | Seine-Maritime |
Arrondissement | Rouen |
Kanton | Barentin |
Regering | |
• Burgemeester | Jean Dupont |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,75 km2 (7,24 vk. myl) |
Hoogte | 0−83 m (−272 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 778 |
• Digtheid | 95/km2 (250/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 76480 |
Skakelkodes | 76378 |
Sluit
Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges geleë. Die dorp is bekend vir die ruïnes van die klooster Saint-Pierre.
Die dorp word as Gemeticum vir die eerste keer in 837 genoem.[1]
Heurteauville was 'n dorpie van Jumièges tot Oktober 1868.