John Dehner
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Dehner (23 November 1915 – 4 Februarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scaramouche (1952), The Day of the Dolphin (1973), Airplane II: The Sequel (1982), en The Right Stuff (1983).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Dehner | |
Geboortenaam | John Forkum |
---|---|
Geboorte | (1915-11-23)23 November 1915 |
Sterfte | 4 Februarie 1992 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit