John Barrymore
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Barrymore (15 Februarie 1882 – 29 Mei 1942) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Svengali (1931), Dinner at Eight (1933), Midnight (1939), en The Invisible Woman (1940).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
John Barrymore | |
Geboortenaam | John Sidney Blyth |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit