Joanna Cassidy
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Joanna Cassidy (gebore 2 Augustus 1945) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blade Runner (1982), Who Framed Roger Rabbit (1988), en The Package (1989), en in die televisiereeks Six Feet Under (2001).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Joanna Cassidy | |
Geboortenaam | Joanna Virginia Caskey |
---|---|
Geboorte | 2 Augustus 1945 (1945-08-02) (78 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit