Jean Hagen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean Hagen (3 Augustus 1923 – 29 Augustus 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), Singin' in the Rain (1952), en Panic in Year Zero! (1962), en in die televisiereeks Make Room for Daddy (1953).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jean Hagen | |
Geboortenaam | Jean Shirley Verhagen |
---|---|
Geboorte | (1923-08-03)3 Augustus 1923 |
Sterfte | 29 Augustus 1977 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit