Jay North
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jay North (gebore 3 Augustus 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pepe (1960) en Maya (1966), en in die televisiereekse Dennis the Menace (1959) en Maya (1967).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jay North | |
Geboortenaam | Jay Waverly North |
---|---|
Geboorte | 3 Augustus 1951 (1951-08-03) (72 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 stiefdogters |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit