Jane Lynch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jane Lynch (gebore 14 Julie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Role Models (2008), Paul (2011), en Wreck-It Ralph (2012), en in die televisiereeks Glee (2009).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jane Lynch | |
Geboortenaam | Jane Marie Lynch |
---|---|
Geboorte | 14 Julie 1960 (1960-07-14) (63 jaar oud) Evergreen Park, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit