Jan de la Fontaine
politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jan de la Fontaine was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1730 tot 1737.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Jan de la Fontaine | |
Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1730 – 1737 | |
Voorafgegaan deur | Pieter Gysbert Noodt |
---|---|
Opgevolg deur | Adriaan van Kervel |
Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1729 – 1737 | |
Voorafgegaan deur | Johannes Cornelis d’Ableing |
Opgevolg deur | Pieter Gysbert Noodt |
Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1724 – 1727 | |
Voorafgegaan deur | Maurits Pasques de Chavonnes |
Opgevolg deur | Pieter Gysbert Noodt (waarnemend) |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1684 |
Sterf | 6 Mei 1743 Wijk aan Zee, Nederlandse Republiek |
Eggenoot/-note | Maria Elisabeth de Man |
Sluit
Hy het in 1710 na die Kaap gekom as hoof van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie se kruitmagasyne. In 1721 word hy aangestel as sekunde aan die Kaap en in 1724 gekies as waarnemende hoof van die regering met die dood van luitenant-kolonel Maurits Pasques de Chavonnes, en vyf jaar later weer met die dood van Pieter Gysbert Noodt. In 1730 word hy uiteindelik self goewerneur. In 1734 reis hy op 'n inspeksie tot by Mosselbaai. Hy dra die amp in 1737 aan sy opvolger oor en keer die volgende jaar terug na Nederland.