Jan Viljoen
Suid-Afrikaanse pionier, soldaat en jagter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Johannes Willem (Jan) Viljoen (14 Mei 1812, naby Uitenhage - 20 April 1893, naby Zeerust) was 'n Suid-Afrikaanse pionier, soldaat en jagter. Hy was 'n veteraan van die Slag van Boomplaats, die Transvaalse Burgeroorlog en die Eerste Boereoorlog, en as jagter het hy ontdekkingsreise deur die huidige Botswana en Zimbabwe onderneem. Viljoen beweer dat hy die Victoria-waterval drie jaar voor David Livingstone ontdek het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jan Viljoen | |
---|---|
Gebore | 14 Mei 1812 Winterhoek, naby Uitenhage, Kaapkolonie |
Sterf | 30 April 1893 |
Politieke party | Voortrekkers Zuid-Afrikaansche Republiek |
Sluit