Jan Hooks
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jan Hooks (23 April 1957 – 9 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), Batman Returns (1992), en Coneheads (1993), en in die televisiereeks 3rd Rock from the Sun (1996).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Jan Hooks | |
Geboortenaam | Janet Vivian Hooks |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1980–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit