Jamie Lee Curtis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jamie Lee Curtis (gebore 22 November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trading Places (1983), A Fish Called Wanda (1988), True Lies (1994), en Freaky Friday (2003).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jamie Lee Curtis | |
Geboortenaam | Jamie Lee Curtis |
---|---|
Geboorte | 22 November 1958 (1958-11-22) (65 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit