Jacobsbaai-katstert
plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Jacobsbaai-katstert (Bulbinella calcicola) is 'n struik en geofiet wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die struik is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs by Jacobsbaai voor. Met 'n opname in 2011 was die populasie minder as 400 spesies geskat.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Jacobsbaai-katstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | |
Spesie: | B. calcicola |
Binomiale naam | |
Bulbinella calcicola J.C.Manning & Goldblatt, (2010) | |
Sluit