Jack Warden
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Warden (18 September 1920 – 19 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Angry Men (1957), Heaven Can Wait (1978), Bullets Over Broadway (1994), en While You Were Sleeping (1995).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jack Warden | |
Geboortenaam | John Warden Lebzelter Jr. |
---|---|
Geboorte | (1920-09-18)18 September 1920 |
Sterfte | 19 Julie 2006 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1948–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit