Jack Haley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Haley (10 Augustus 1898 – 6 Junie 1979) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wizard of Oz (1939), One Body Too Many (1944), Sing Your Way Home (1945), en People Are Funny (1946).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jack Haley | |
Geboortenaam | John Joseph Haley Jr. |
---|---|
Geboorte | (1898-08-10)10 Augustus 1898 |
Sterfte | 6 Junie 1979 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Jack Haley Jr. |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1924–1977 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit