JHWHFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die Hebreeuse letterkombinasie יהוה (jod-hé-waw-hé (JHWH, van regs na links gelees) is in die Tanag die Naam van God. Hierdie letterkombinasie word ook wel tetragrammaton (τετραγράμματον) genoem, dis Grieks vir 'vier letters'. Naam van God in Hebreeus
Die Hebreeuse letterkombinasie יהוה (jod-hé-waw-hé (JHWH, van regs na links gelees) is in die Tanag die Naam van God. Hierdie letterkombinasie word ook wel tetragrammaton (τετραγράμματον) genoem, dis Grieks vir 'vier letters'. Naam van God in Hebreeus