Iva Withers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Iva Withers (16 Julie 1917 – 7 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die televisiereeks Musical Comedy Time (1950).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Iva Withers | |
Withers in 1947. | |
Geboorte | (1917-07-16)16 Julie 1917 |
---|---|
Sterfte | 7 Oktober 2014 (op 97) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit