Isaiah Washington
From Wikipedia, the free encyclopedia
Isaiah Washington is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Exit Wounds (2001), Hollywood Homicide (2003), en Blue Caprice (2013), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Isaiah Washington | |
Geboortenaam | Isaiah Washington IV |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit