India Arie
From Wikipedia, the free encyclopedia
India Arie (gebore as India Arie Simpson op 3 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, aktrise, musikant asook 'n plaatvervaardiger. Sy het meer as 3,3 miljoen plate in Amerika verkoop en 10 miljoen wêreldwyd. Sy het vier Grammy-toekennings verwerf tydens haar 21 nominasies, insluitend die Beste R&B Album.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |