Ida Lupino
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ida Lupino (4 Februarie 1918 – 3 Augustus 1995) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ladies in Retirement (1941), High Sierra (1941), The Hard Way (1943), en Road House (1948).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Ida Lupino | |
Geboorte | (1918-02-04)4 Februarie 1918 |
---|---|
Sterfte | 3 Augustus 1995 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1931–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit